#DieGROOTBrekfis Stass - Nuwe Lof

Loading player...
Stass het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor "Nuwe Lof". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
5 Feb Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Dan Patlansky

Dan Patlansky het by Divan en Charonike op #DieGROOTBrekfis kom kuier om te gesels oor waarmee hy alles besig is. Luister gerus weer!
24 Jul 22 min

#DieGROOTBrekfis Dr Marelize Vergottini - Maatskaplik ewerkers in skole

Dr Marelize Vergottini Senior Lektor aan die Noordwes-Universiteit, Vanderbijlpark Kampus, is 'n ervare maatskaplike werker met 26 jaar se toegewyde praktykervaring. Sy het met Divan en Charonike op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor die belangrikheid van maatskaplike werkers in skole. Luister gerus weer!
24 Jul 25 min