
Nataniël deel sy beste mode-raad vir mans en vroue
Loading player...
Breakfast with Martin Bester het onlangs met die Suid-Afrikaanse legende, Nataniël, gesels oor sy nuutste produksie, 'Cake Topper.' Aangesien 'Cake Topper' by die Roodepoort-teater plaasvind, het Nataniël ook meer vertel oor die kleredrag by 'n teater, sowel as oor kleredrag in die algemeen.