
Wêreldwys | Trump gewild ten spyte van globale onvergenoegdheid | Ep. 35
Loading player...
Die Westerse wêreld verkeer jare lank reeds in ʼn reuse-leierskapskrisis met die meerderheid staatshoofde in Westerse lande wat ongewild is en swak mandate van hul kiesers het. Dit blyk of daar in die grootste dele van die Weste groot politieke onvergenoegdheid onder kiesers bestaan, met swak leiers wat nie vermoënd of gewillig is om te doen wat hul kiesers van hulle verwag nie.
Chapters
- 00:00 Inleiding
- 01:22 Globale onvergenoegdheid met leiers
- 06:31 Donald Trump steeds gewild in wêreldterme
- 15:23 Waar is Suid-Afrika se diplomate?
- 19:34 Die einde wink vir die Duitse kansellier
- 31:29 Ongewilde leier in Brittanje
- 33:57 Amerikaanse verkiesing nie in isolasie (onvergenoegde kiesers)
- 35:04 Trump ontwrig die Midde-Ooste
- 38:45 Veiligheidskonferensie fokus op vrede In Oekraïne

