Vir Beter: Tshego Gaelae Mrs SA & Mrs World

Loading player...
Sy was eers gekroon as Mev Suid-Afrika 2024 en nou maak sy verder geskiedenis deur die gesogte Mev Wêreld-titel te wen. Tshego Gaelae van Soweto is 'n vrou op 'n missie en vasbeslote om te inspireer, bemagtig en betekenisvolle verandering na Suid-Afrika te bring.
17 Feb 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min