Gerald Fortuin, Ex onderwyser en Prinsipaal van Laerskool Paulus joubert Gesels Saam Amanda

Loading player...
Gerald Fortuin, getroud met Alida, wat hy reeds op Hoerskool ontmoet het.
"Daar is 2 kinders uit die huwelik gebore, Garynne die oudste seun getroud met Lizanne en Alicia die jongste getroud met Enver. So ons het nou 4 kinders" hy het twee kleinkinders, Thabi en Payton .
Gerald was vir 42 jaar by Laerskool Paulus Joubert waarvan die laaste 7 jaar as Prinsipaal.

"Onderwys was vir my n roeping en dus is daar heelwat suksesse gedurende my loopbaan as Onderwyser, met Wiskunde my gunsteling vak en dankbaar dat die Here my ook hierdeur kon gebruik om n verskil in kinders se lewens kon maak".
17 Feb 2025 Afrikaans South Africa History

Other recent episodes

Onse mense

Junior Springboks Logistics Manager talks to Shailen about life on tour
27 Jul 16 min

Episode 2:Bethany Skool

Ons hoor meer van Aunty Laina oor hoe sy berokker geraak het. En hoe die Bethany Skool ook n rol speel.
22 Jun 15 min