Ronal King van PSG het op #DieGROOTBrekfis met Ruben Delmage en Charonike Nel gesels oor die begrotingsrede wat uitgestel is en sy opinie oor die 2% BTW verhoging. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Andries Lombaard het baie laat in sy lewe die geleenthede gekry om 'n passie sy nuwe groot besigheid te maak en ook sy droom bewaarheid om Helikopter lisensie te voltooi. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.