Sondagoggend Erediens - Dr Belinda van der Vlies

Loading player...
SPREUKE 3

1MY seun, vergeet my onderwysing nie, en laat jou hart my gebooie bewaar;
2want dit sal lengte van dae en jare van lewe en vrede vir jou vermeerder.
3Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart,
4dan sal jy genade vind en 'n goeie insig in die oë van God en die mense.
16 Mar 12AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

(Goeie Vrydag) Vrydagoggend Erediens - Ds Graham Read

PSALMS 22 My God, waarom het U my verlaat? 1VIR die musiekleier; op die wysie van: „Die hert van die dageraad.” 'n Psalm van Dawid. 2 My God, my God, waarom het U my verlaat, ver van my hulp, van die woorde van my gebrul? 3My God, ek roep bedags,…
18 Apr 12AM 28 min

Donderdag Oggenddiens - Ds Graham Read

MATTHÉÜS 27 37En bokant sy hoof het hulle sy beskuldiging in skrif opgestel: DIT IS JESUS, DIE KONING VAN DIE JODE. 38Toe word daar saam met Hom twee rowers gekruisig, een aan die regter- en een aan die linkerkant. 39En die verbygangers het Hom gesmaad terwyl hulle hul hoofde skud…
16 Apr 11PM 17 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Graham Read

LUKAS 22 44En toe Hy in 'n sware stryd kom, het Hy met groter inspanning gebid, en sy sweet het geword soos bloeddruppels wat op die grond val. 45Toe staan Hy van die gebed op en kom by sy dissipels en vind hulle aan die slaap van droefheid. 46En Hy…
15 Apr 11PM 16 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Graham Read

LUKAS 23 42En hy sê vir Jesus: Dink aan my, Here, wanneer U in u koninkryk kom. 43En Jesus antwoord hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees. 44En dit was omtrent die sesde uur, en daar het duisternis oor die hele…
14 Apr 11PM 15 min

Maandag Oggenddiens - Ds Graham Read

LUKAS 23 Die kruisiging. (Mt. 27:33-56 en ooreenk. pl.) 33EN toe hulle op die plek kom wat Hoofskedel genoem word, het hulle Hom daar gekruisig, en die kwaaddoeners, een aan die regter- en een aan die linkerkant. 34En Jesus sê: Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen…
13 Apr 11PM 15 min