#DieGROOTBrekfis Som van twee - Simone Pretorius en Pierre Breytenbach

Loading player...
Pierre Breytenbach en Simone Pretorius het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom gesels oor die film "Som van twee" wat binnekort in fliekteaters landswyd gaan wys. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
18 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Dan Patlansky

Dan Patlansky het by Divan en Charonike op #DieGROOTBrekfis kom kuier om te gesels oor waarmee hy alles besig is. Luister gerus weer!
24 Jul 22 min

#DieGROOTBrekfis Dr Marelize Vergottini - Maatskaplik ewerkers in skole

Dr Marelize Vergottini Senior Lektor aan die Noordwes-Universiteit, Vanderbijlpark Kampus, is 'n ervare maatskaplike werker met 26 jaar se toegewyde praktykervaring. Sy het met Divan en Charonike op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor die belangrikheid van maatskaplike werkers in skole. Luister gerus weer!
24 Jul 25 min