Die Kruis as Oorwinning: Woensdagoggend

Loading player...
Skrifgedeelte: Kolossense 2:13-15
My skriflesing vir oordenking uit Kolossense 2: 13-15 en dit lees soos volg: "Julle was dood deurdat julle gesondig het en deurdat julle sondige natuur nog nie weggeneem was nie. God het julle egter saam met Christus lewend gemaak, deurdat Hy al ons sondes vergewe het. Hy het die skuldbewys met sy eise teen ons tot niet gemaak. Deur dit aan die kruis te spyker, het Hy dit vir goed weggeneem. Hy het elke mag en gesag ontwapen en hulle in die openbaar vertoon deur hulle as gevangenes in die triomftog van Christus meet te voer".
19 Mar Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Other recent episodes