#DieGROOTBrekfis Joshua Na Die Reen (feat. Seuns van Vlug) - Kompas

Loading player...
Een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars, Joshua na die Reën (JNDR), neem 'n dapper tree vorentoe met 'n nuwe alternatiewe projek wat sy musiekloopbaan in 2025 opnuut gaan herdefinieer.

Na elf jaar waarin hy gehore betower het met sy unieke kontemporêre solo-klank in die Afrikaanse musiekbedryf, begin JNDR 'n splinternuwe samewerkingsprojek genaamd SEUNS VAN VLUG, 'n alternatiewe musiekprojek wat 'n heeltemal nuwe dimensie aan sy kuns verleen.
20 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Dan Patlansky

Dan Patlansky het by Divan en Charonike op #DieGROOTBrekfis kom kuier om te gesels oor waarmee hy alles besig is. Luister gerus weer!
24 Jul 22 min

#DieGROOTBrekfis Dr Marelize Vergottini - Maatskaplik ewerkers in skole

Dr Marelize Vergottini Senior Lektor aan die Noordwes-Universiteit, Vanderbijlpark Kampus, is 'n ervare maatskaplike werker met 26 jaar se toegewyde praktykervaring. Sy het met Divan en Charonike op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor die belangrikheid van maatskaplike werkers in skole. Luister gerus weer!
24 Jul 25 min