Simoné Pretorius oor nuwe fliek: "Ek was absoluut onervare"

Loading player...
Simoné Pretorius is geen vreemdeling op Suid-Afrikaanse skerms nie. Jy ken haar dalk van die reeks 'Hotel' of films soos 'Vuil Wasgoed' en 'Vir Die Voëls'. In die laaste paar jaar het Simoné getrou en ma-geword, en haar loopbaan het ook in 'n ander rigting beweeg. Van aktrise tot filmregisseur. Simoné gesels met Rob Forbes en Rozanne McKenzie oor haar debuut as filmregisseur, 'Som Van Twee'.
24 Mar English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Reandi Grey: "As mense my boere aanvat, word ek opgevuur!"

Die gewilde maatsoekreeks, 'Boer Soek 'n Vrou' se 17de seisoen het nie net afgeskop met 'n nuwe oes boere nie, maar ook met 'n splinternuwe aanbieder. Reandi Grey klim vir die eerste keer agter die stuur van die 'Boer Soek ’n Vrou'-Hilux-bakkie in. Sy gesels met Rob Forbes en Rozanne…
29 Sep 9 min

Superbru 2025: Join our pool and WIN!

It's that time of year! The URC is kicking off, and the Drive with Rob and Roz team is ready. We've created our very own prediction pool, and we want YOU to be a part of it. Join in and you could win a massive prize.
23 Sep 2 min