God se Krag in my Krisis - Heinrich Gabler; van Weeskind tot Mnr Suid Africa

Loading player...
Heinrich Gabler, Mnr Suid-Afrika 2019, vertel van sy moeilike grootwordjare in die Andrew Murray-kinderhuis. Hy het baie lank swaar gedra aan die feit dat sy geliefde ma oorlede is en dat sy pa hom en sy broers verlaat het. Maar, vertel Heinrich: “Ek het Jesus in my kinderhuiskamer ontmoet.” Vandag help hy self minderbevoorregte kinders om hul liefde vir sport uit te leef.

* Ons sê dankie aan LIG TYDSKRIF wat ons toestemming gee om hierdie audio te gebruik
27 Mar English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

From SA to Spain: Dancer Peyton Witten on Winning Gold at the Dance World Cup

In this inspiring interview, Peyton Witten— A South African medal-winning dancer from K&J Dance Unlimited—shares her journey at the 2025 Dance World Cup in Spain, where she competed amongst 8,500 dancers from 51 countries. Highlights from Peyton’s story: Double medal triumph: Claiming gold in the senior mega crew category (Da…
18 Jul 10 min

Die Hersiende 1953-Afrikaanse Bybel: Wat Het Verander & Watter Vertaling Is Die Beste? | Met Prof. Bernard Combrink

In hierdie insiggewende gesprek ontleed Prof. Bernard Combrink (projekleier van die 2020-Afrikaanse Bybelvertaling) die hersiening van die 1953-vertaling – waarom ortografiese aanpassings (soos die verwydering van aksente en bywerk van eiename) nodig was, sonder om die oorspronklike betekenis te verander. Belangrike vrae beantwoord: Hoekom is die 1953-vertaling steeds beskikbaar? Watter…
16 Jul 14 min