Letterprojek vier Afrikaans in al sy prag

Loading player...
Nege reusagtige, kleurvolle letters wat die woord “Afrikaans” spel, vertrek op 1 Mei saam met ʼn konvooi uit Pretoria.
17 Apr 2025 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Afrikaanse kunslied op ligte wyse gevier

“As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.”
26 Feb 15 min