
Wêreldwys | VSA sterk in die nadraai van Trump-tariewe | Ep. 44
Loading player...
In hierdie week se Wêreldwys ontleed Jaco Kleynhans hoe Trump se tariewe, onderhandelings en siening van soewereiniteit nie net die Amerikaanse ekonomie nie, maar ook die internasionale magsbalans beïnvloed. Is Amerika besig om sy posisie te versterk, en is China regtig so veerkragtig soos dit voorgee? Dié vrae raak elke land op aarde – ook Suid-Afrika.
Chapters
- 00:00 Inleiding
- 02:01 Nadraai van Trump-tariewe
- 07:25 Diegene wat nié onderhandel nie
- 11:39 Amerika op die voorvoet
- 12:32 Nuutste Trump-peilings
- 19:20 Onderhandelinge oor Iran en Oekraïne
- 25:00 Drie belangrike verkiesings lê voor

