
#GROOTBiddag Jaco van Schalkwyk - Vaderhart van God
Loading player...
Jaco van Schalkwyk van The Character Company, het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Ruben en Charonike gesels oor die Vaderhart van God. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.