#GROOTtrauma - 23 April

Loading player...
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:
Mediese vasvra: Hoeveel keer klop ’n mens se hart in jou leeftyd?
GROOT Oepsie in die Noord-Kaap: Die provinsiale gesondheidsdepartement het versuim om hul lisensie vir medikasie te hernu – wat beteken dit vir pasiënte wat afhanklik is van lewensbelangrike medisyne?
Baanbreker-navorsing in beroerte-herstel: UCLA-wetenskaplikes het ‘n nuwe middel, DDL-920, getoets wat breinverbindings ná ‘n beroerte by muise herstel
het. Ons kyk na wat dit moontlik vir mense kan beteken.
Wêreld Malaria Dag (25 April): Ons fokus op die impak van malaria in Afrika, die jongste statistieke, en die wêreldwye poging om die siekte uit te roei. Dr. Jaco bespreek mediese benaderings, terwyl Venita insig gee in die psigologiese impak op families.
Dr. Jaco se wenk van die week.
23 Apr Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma - 17 September

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Watter orgaan help jou om geure en aromas te herken? >Skoksyfers: Swerm bye laat 4 mense in die hospitaal >Dis internasionale Eet ’n Appel Dag > Wêreld patiëntveiligheids-dag >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.
17 Sep 44 min

#GROOTtrauma - 10 September

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Wat is die basiese smake wat die menslike tong kan onderskeie? >Skoksyfers: Duisende tieners van so jonk soos 10 kraam in Oos-Kaap >Die Internasionale Diabetesfederasie het Type 5-diabetes (ook bekend as malnutrition-related diabetes mellitus) amptelik erkén…
10 Sep 45 min

#GROOTtrauma | 3 September

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Wat is die naam van die sterkste en mees buigsame vinger, wat jou help om dinge vas te hou? > Lê jou fobies in jou gene? > Wanneer hoesstroop nie genesing bring nie, maar verslawing. –…
10 Sep 42 min

#GROOTtrauma | 27 Augustus

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Watter deel van die oog gee vir jou oë hul kleur, soos blou, groen of bruin? >Afname in kinderinentings in Gauteng spel gevaar, sê DA >Om in jou neus te grou hou moontlik verband met Alzheimer’s…
27 Aug 45 min

#GROOTtrauma | 20 Augustus

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita oor: > Mediese vasvrae: Wat is die naam van die fobie wat die intense vrees vir bloed beskryf? > Venita gesels met Prof Oppel Greef om te gesels oor die SA Noodhulpliga se 90ste verjaarsdag > Fisioterapeut Melinda Marais kom gesels met Venita oor…
20 Aug 21 min