
Lunch Punch Biddag: Dr. Stephan Joubert oor God se karakter
Loading player...
Dr. Stephan Joubert — teoloog, skrywer van meer as 55 boeke, buitengewone professor aan die Universiteit van die Vrystaat en stigter van die digitale geloofsgemeenskap e-kerk, praat oor God se karakter.