
Die ikoniese Riaan Cruywagen deel spesiale boodskap vir Afrikaans 100 jaar
Loading player...
Talle bekendes het Donderdag 8 Mei Afrikaans se 100ste jaar as amptelike taal gevier. Die ikoniese Riaan Cruywagen het ook sy spesiale boodskap vir Afrikaans 100 jaar met Breakfast with Martin Bester gedeel.