
Sanger Appel se pragtige boodskap aan Afrikaans!
Loading player...
Talle bekendes het Donderdag 8 Mei Afrikaans se 100ste jaar as amptelike taal gevier. Die gewilde sanger Appel het ook sy spesiale boodskap vir Afrikaans se 100ste bestaansjaar by Breakfast with Martin Bester gedeel.