Vir Beter: Ivan Meyer senior verpleegbestuurder by Die Wilgers Hospitaal oor Wêreld Verpleegkunde Dag

Loading player...
Vandag vier ons Wêreld Verpleegkunde Dag – ’n dag waarop ons hulde bring aan die mense wat daagliks onbaatsugtig hul lewens wy aan die versorging van ander. Hier in Pretoria het The Grove Mall dié geleentheid spesiaal gemaak deur 'n verrassingsbesoek aan Die Wilgers Hospitaal, waar verpleegkundiges bederf is as teken van waardering. Francois gesels nou met Ivan Meyer, senior verpleegbestuurder by Die Wilgers.
12 May 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min