DR. RINA DE KLERK-WEYER - Verandering & Aanvaarding: Hoe om Lewensuitdagings te Hanteer

Loading player...
In hierdie week se episode gesels ons weer met Dr. Rina de Klerk-Weyer, 'n vooraanstaande Suid-Afrikaanse sielkundige en emosionele intelligensie-kenner, oor hoe om verandering en teëslae in die lewe te hanteer. Sy deel praktiese strategieë om onderskeid te maak tussen wat jy kan verander en wat jy moet aanvaar – 'n lewensvaardigheid wat veerkragtigheid bou.
7 Apr English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

DR. RINA DE KLERK-WEYER - Konflik is 'n geleentheid om groei te bevorder.

Dr. Rina de Klerk-Weyers gesels met ons oor hoe om verskillende konflikstyle te identifiseer en te hanteer. Sy bespreek die laaste ses van die twaalf konflikstyle en bied praktiese wenkes om konstruktief op te tree. "Konflik is 'n geleentheid om groei te bevorder. Die sleutel is om jou eie styl…
24 Mar 7 min