Kommersiële Fokus - Smart-Hear Maandag 19 Mei

Loading player...
Die Oudioloog Dr Sonja Mann en Liesl Visagie van Smart-Hear het by Brunch met Annelie kom gesels oor die stigma verbonde aan gehoorverlies. Sowel as die ‘rooi-vlaggies’ waarvoor jy op die uitkyk moet wees.
19 May 2025 Afrikaans South Africa Non-Profit

Other recent episodes

Sarina gesels vrouegesondheid

Sarina gesels met Neliana Horn, Nasionale Kommersiële Bestuurder by Ethica oor Perimenopause en Menopause. Sy vertel hoe Sérélys MENO vroue help om die simptome van Perimenopause en Menopause, op ‘n nie-hormonale manier te behandel.
18 Aug 9 min

Generasie-welvaart  18 Maart 2026

Frikkie van Loggerenberg, Hoof van Belegging strategie en die Uitvoerende Beampte van IFSA , het vroeër die week by Doepie en Nina gekuier en gesels oor generasie-welvaart. Klik op die skakel as jy weer na die gesprek wil luister. IFSA is ʼn goedgekeurde FDV.
17 Mar 6 min

Kommersiële Fokus - 4 November

Christo Coetzer, die direkteur en uitvoerende hoof van BlueVision en Wiaan Swart, ʼn kuberveiligheidsingenieur het op Mirrag met Annelie kom gesels oor SMS bedrog.
4 Nov 2025 10 min