JACQUES MALAN - Die Woord is Vas

Loading player...
God se Woord staan vir ewig vas – dit wankel nie, verander nie, en stel ons nooit teleur nie. In hierdie episode herinner Jacques Malan ons aan die krag, waarborg en betroubaarheid van die Bybel, selfs te midde van moeilike omstandighede. Jou deurbrake lê in Sy beloftes – glo dit, leef dit.
10 Jun 2025 11PM English South Africa Christianity

Other recent episodes

JACQUES MALAN - Hou Dit Eenvoudig: Die Krag van Eenvoudige Gebed

In hierdie inspirerende episode van die Fathers Voice Podcast op Radio Kaapse Kansel 729 AM deel Jacques Malan ’n kragtige boodskap oor die eenvoud van gebed en geloof. Gebaseer op Matteus 6:7-8, Johannes 11 en Markus 11:23-24 ontdek ons waarom God nie ’n stortvloed woorde soek nie, maar ’n opregte…
24 Feb 10PM 9 min