
Christia Visser en Armand Aucamp gesels oor hulle nuwe enkelsnit
Loading player...
Armand en Christia ken mekaar al vir jare, maar met die hulp van 'n bietjie liquid courage, het hul eerste enkelsnit 'Sal Jy Optel' ontstaan. Luister hulle volle onderhoud met Rozanne McKenzie hier.