Wêreldwys | Afrikaners 125 jaar later weer in die kollig | Ep. 47

Loading player...
In hierdie week se episode van Wêreldwys kyk ons in diepte na die wyse waarop Afrikaners in die internasionale kollig geplaas is, hoekom dit gebeur het, wat die aanloop daartoe was en wat werklik steek agter Trump se vermoeidheid met dié groepie aan die suidpunt van Afrika.

Op die keper beskou was dit ʼn suksesvolle ontmoeting – die ANC-geleide regering het nou geen anders keuse as om met Afrikaners in gesprek te tree nie. Trump het Ramaphosa mooi laat verstaan dat hy nou met Afrikaners moet skakel en een of ander ooreenkoms met die kultuurgemeenskap moet sluit. Dié gesprekke moet gouer eerder as later gebeur.
Chapters
  • 00:00 Afrikaners terug in die kollig
  • 03:45 Mites oor Trump se beweegredes
  • 08:55 Trump baie goed ingelig
  • 15:51 Ramaphosa se strategie in die Withuis
  • 20:55 Afrikaners op die internasionale agenda
  • 21:50 ʼn Geslaagde vergadering
  • 26:24 Die werk begin eintlik nou
23 May 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95

In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles terwyl verskeie wêreldleiers hierdie week in Washington oor verskeie drukkende globale vraagstukke beraadslaag het.
30 Jul 19 min

Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media

Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.
24 Jul 24 min