#DieGROOTBrekfis Mnr. Salie Kritzinger oor Kairos

Loading player...
Hoof van Laerskool Monumentpark, Mnr. Salie Kritzinger, het op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor hoe hulle betrokke is by Kairos en meer oor hierdie bediening. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
27 May Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Dan Patlansky

Dan Patlansky het by Divan en Charonike op #DieGROOTBrekfis kom kuier om te gesels oor waarmee hy alles besig is. Luister gerus weer!
24 Jul 22 min

#DieGROOTBrekfis Dr Marelize Vergottini - Maatskaplik ewerkers in skole

Dr Marelize Vergottini Senior Lektor aan die Noordwes-Universiteit, Vanderbijlpark Kampus, is 'n ervare maatskaplike werker met 26 jaar se toegewyde praktykervaring. Sy het met Divan en Charonike op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor die belangrikheid van maatskaplike werkers in skole. Luister gerus weer!
24 Jul 25 min