
CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Jannie Pelser - Die Krag van die Heilige Gees – Hoe Ons Groter Werke Kan Doen
Loading player...
Ons delf diep in die rol van die Heilige Gees in ons lewens. Jesus het belowe dat ons nie net sy werke sal doen nie, maar selfs groter dinge – maar hoe leef ons dit uit vandag?