#GROOTtrauma – 28 Mei

Loading player...
As deel van GROOTfm 90.5 se #GEEweek het Venita en Dr Jaco gedurende #GROOTtrauma gesels met Angelique en Lourens Janse van Vuuren oor die #GROOTverskil wat Kairos in hulle lewens gemaak het. Toe Venita vir Angelique vra wat sy vir haar jonger self sou sê, toe antwoord Angelique; ‘Moet niks verander nie, want dan sal jy nie hier wees waar jy nou is nie’…En dit, ten spyte van geweldige trauma!
28 May 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 29 Julie 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar - Jou lewer kan steeds normaal funksioneer, selfs al verloor dit tot 70% van sy weefsel. >Einde van die maand ‘reset’. >Koperpeptiede – Wondermiddel of net nog 'n gesondheidsgier? >Wêreld Hepatitisdag >Dr…
29 Jul 41 min

#GROOTtrauma | 22 Julie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter spier in jou liggaam werk die heel hardste oor 'n leeftyd? >Wêreldbreindag - 22 Julie >Wat is biohacking? >Gehoorverlies – Gesprek met Natasha van der Westhuizen. >Dr Jaco se wenk vir die week
22 Jul 41 min

#GROOTtrauma | 15 Julie 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Hoe lank neem dit gemiddeld vir 'n rooibloedsel om deur die liggaam te sirkuleer? >Creashy: ’n Verhaal van moed >Die gevare agter Hubbly Bubbly >Vitamiene: Wanneer gesondheidsaanvullings té veel raak >Dr Jaco se wenk vir…
15 Jul 41 min

#GROOTtrauma | 8 Julie 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter stelling oor dors is korrek? >Wêreld Misofonie Dag (9 Julie 2026) >Nuwe longe... maar toe volg kanker >Gewigsverliesmedikasie en beendigtheid: Is daar rede tot kommer? >Dr Jaco se wenk vir die week
8 Jul 42 min

#GROOTtrauma | 1 Julie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam is by geboorte amper dieselfde grootte as in volwassenheid? >Ashwagandha: Natuurlike hulpmiddel of nuwe gesondheidsrisiko? >Dr Ben Moodie - Baanbreker-operasie gee nuwe hoop vir Alzheimer-lyers >Dr Jaco se wenk…
1 Jul 41 min