Wêreldwys | Europa beweeg steeds na regs | Ep. 49

Loading player...
In hierdie week se episode van Wêreldwys word al hierdie en ander politieke verwikkelinge in Europa bespreek. Ook die huidige verskuiwings in steun in die Verenigde Koninkryk en die toename in steun vir Skotse onafhanklikheid word bespreek.

Die podsending is opgeneem voordat die Nederlandse koalisieregering Dinsdag tot ʼn val gekom het, maar die opbou daartoe word wel in hierdie episode bespreek en daarmee saam die uitdagings van baie regerings in Europa om aan die eise van kiesers te voldoen.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:24 Opskudding in Poolse verkiesing
  • 12:12 Reuse skuif na regs in Portugal
  • 15:56 Skuiwe na regs in stedelike gebiede
  • 18:30 Reform Party se opkoms in die VK
  • 25:01 Nederland se onstabiele koalisiepolitiek
  • 32:46 Nederlandse indruk van Europa
4 Jun 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95

In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles terwyl verskeie wêreldleiers hierdie week in Washington oor verskeie drukkende globale vraagstukke beraadslaag het.
30 Jul 19 min

Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media

Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.
24 Jul 24 min