Nalatenskapjoernaal vir mans wil help om stories te bewaar

Loading player...
“Mense voel dat hulle lewensverhale nie eintlik belangrik is nie, maar my ma s’n is ʼn gewone storie. Sy het geskryf oor hoe sy oor alledaagse dinge dink en voel.”
8 Jun 2025 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min