
CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Dr Arno v Niekerk - Wêreldbank-lening, Greta Thunberg & SA Sport:
Loading player...
In hierdie insiggewende onderhoud praat Brad en Dokter Arno van Niekerk (ekonoom en dosent aan die UV) oor drie kernonderwerpe:
Die Wêreldbank se R26,5 miljard-lening aan Suid-Afrika
Greta Thunberg se omstrede steun aan Palestina
Suid-Afrikaanse sport se uitblinkery
Die Wêreldbank se R26,5 miljard-lening aan Suid-Afrika
Greta Thunberg se omstrede steun aan Palestina
Suid-Afrikaanse sport se uitblinkery