Kommersiële Fokus - Hennie Fourie, Gesertifiseerde Welvaart Bestuurder van PSG -10 Junie

Loading player...
Hennie Fourie, Gesertifiseerde Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos het met Francois op die Lunch Punch kom gesels oor – die opsie van ’n multi-bestuur benadering tot jou beleggings.
10 Jun Afrikaans South Africa Non-Profit

Other recent episodes

Kommersiële Fokus - Smart-Hear Maandag 19 Mei

Die Oudioloog Dr Sonja Mann en Liesl Visagie van Smart-Hear het by Brunch met Annelie kom gesels oor die stigma verbonde aan gehoorverlies. Sowel as die ‘rooi-vlaggies’ waarvoor jy op die uitkyk moet wees.
19 May 13 min