
#DieGROOTBrekfis Kairos Gee week - Louis Swanepoel
Loading player...
Louis Swanepoel, Graad 9 in HTS John Vorster, het met Ruben en Charonike kom gesels oor die verskil wat Kairos in sy lewe gemaak het. Luister gerus weer