
Mike Bolhuis waarsku: Wat weet jy regtig van jou kind se sosiale-media gebruik?
Loading player...
Is jy bewus van jou kind se aanlyn aktiwiteite? Hoeveel beheer is genoeg – en wanneer raak dit te veel? Moet ouers regtig bekommerd wees oor hul kinders se digitale wêreld? Jessica Thomas het met Mike Bolhuis gesels. Hy deel sy professionele insigte oor die gevare van sosiale media.