
#DieGROOTBrekfis Anja van Beek - Emosionele Intelligensie in die werksplek
Loading player...
Leierskapskenner, Anja van Beek, het met Charonike en Divan op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor hoe leiers en werknemers hul Emosionele Intelligensie kan bou om meer suksesvol in die werksplek te funksioneer. Luister gerus weer hier.