“Ons gaan nêrens nie.” Só sê Henry Jacobs, stigter van die CYFS-organisasie in Wellington, nadat die Drakenstein-munisipaliteit dié organisasie tot einde November gegee het om die geskiedkundige Safmarine-saal in Wellington te ontruim. Die munisipaliteit sou die eiendom in Van Wyksvlei verlede jaar sloop maar Jacobs het toe ingespring en ‘n…
Jerome Topley in gesprek met bekende teoloog, aktivis en anti-apartheidsveteraan, dr Alan Boesak oor "Van bevryding tot ontnugtering" ... en "Ervaar ons die verraad van die groot room?"
Ons fokus op politieke leierskap in SA en vra onder meer, met die groeikurwe van onkonvensionele leierskap in die bestel, het die reëls va die spel verander?" My gas is bekende politieke ontleder, prof. Erwin Schwella, Emiritus professor, verbonde aan Tilburg Universiteit, Nederland
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.