MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC) - Bybelse Leierskap 119

Loading player...
In hierdie episode van Bybelse Leierskap deel Harm Engelbrecht die hart van CBMC se missie – om besigheidsmense toe te rus om nie net dissipels van Jesus te wees nie, maar om self dissipelmakers te word. Hy fokus spesifiek op die beginsel van vermenigvuldiging soos geleer deur Jesus in Lukas 24. Met Skrifgedeeltes en praktiese insigte wys hy hoe Christus se voorbeeld, visie, vertroue en vriendskap ons roep tot geestelike groei en vermenigvuldiging in ons werksplekke en gemeenskappe.
5 Jul Afrikaans South Africa Business · Christianity

Other recent episodes

MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC) - Bybelse Leierskap 130 - Die Wet van die Binnekring

In hierdie episode gesels Harm Engelbrecht oor John Maxwell se 11de Leierskapswet: Die Wet van die Binnekring. Met insigte uit sowel Maxwell se werk as Bybelse voorbeelde, ontdek ons waarom jou leierskapspotensiaal direk beïnvloed word deur die mense naaste aan jou. Leer hoe Jesus sy binnekring opgebou het, die beginsel…
20 Sep 20 min