
Hoe om sinvol op te tree teen gewapende rowers in jou huis
Loading player...
Jy word met 'n skok wakker en besef jou sekuriteit stelsel is omseil en daar is gewapende rowers in jou huis!
Hoe tree jy sinvol op in so situasie?
Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, het baie wyse raad vir jou.
Hoe tree jy sinvol op in so situasie?
Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, het baie wyse raad vir jou.