Helpende Hand voed hoop, drome met Kosblikkie-projek

Loading player...
Honger kinders sukkel om te leer, maar Solidariteit Helpende Hand wil dit verander, een kosblikkie op ʼn slag. Kom luister hoe ʼn eenvoudige kosblikkie ʼn kind se lewe kan verander.
16 Jul Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Wanvoeding kan ʼn kind se brein, hart én toekoms steel

Maroela Media het met dr. Marita Serfontein, ʼn geregistreerde dieetkundige, en Danelle du Plessis, koördineerder van Helpend Hand se Kosblikkie-projek, gesels oor die tekens van wanvoeding. Dr. Marita het verduidelik ʼn tekort aan yster, vitamien A en B12 is sigbaar op die tong, vel en oë van ʼn kind, maar…
23 Jul 10 min