Saterdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

Loading player...
JOHANNES 3

3Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.
4Nikodémus sê vir Hom: Hoe kan 'n mens as hy oud is, gebore word? Hy kan tog nie 'n tweede keer in die skoot van sy moeder ingaan en gebore word nie?
5Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie.
6 Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees.
7Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê het, julle moet weer gebore word nie.
8Die wind waai waar hy wil, en jy hoor sy geluid, maar jy weet nie vanwaar hy kom en waarheen hy gaan nie. So is elkeen wat uit die Gees gebore is.
19 Jul 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Sondagoggend Erediens - Past Bernard van der Vlies

LUKAS 10 Die barmhartige Samaritaan (Matt. 22:34-40; Mark. 12:28-34) 25Daar was 'n wetgeleerde wat aan Jesus 'n strikvraag wou stel. Hy staan toe op en vra: “Meneer, wat moet ek doen om die ewige lewe te verkry?” 26Jesus sê vir hom: “Wat staan in die wet van Moses geskrywe? Wat…
27 Jul 3AM 29 min

Saterdag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

JOHANNES 18 36“My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie,” antwoord Jesus. “As my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my onderdane geveg het sodat Ek nie aan die Jode uitgelewer sou word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie.”
26 Jul 2AM 14 min

Vrydag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

JOHANNES 18 uitgelewer het. Wat het jy gedoen?” 36“My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie,” antwoord Jesus. “As my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my onderdane geveg het sodat Ek nie aan die Jode uitgelewer sou word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie.”
25 Jul 2AM 15 min

Donderdag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

JOHANNES 18 36“My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie,” antwoord Jesus. “As my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my onderdane geveg het sodat Ek nie aan die Jode uitgelewer sou word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie.”
24 Jul 2AM 15 min

Woensdag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

JOHANNES 18 36“My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie,” antwoord Jesus. “As my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my onderdane geveg het sodat Ek nie aan die Jode uitgelewer sou word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie.”
23 Jul 2AM 17 min