
CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Dr Braam Hanekom - Hoe om Hoop te Hou te midde van Uitdagings
Loading player...
Dr. Braam gesels oor hoe gelowiges hoop en wysheid kan behou te midde van Suid-Afrika se uitdagings. Hy verwys na Matthéus 13 (die gelykenis van die onkruid en die koring) om te illustreer dat God se genade mense tyd gee om tot bekering te kom, selfs wanneer onreg wydverspreid is.