ZANTIE SWANEPOEL - Die Krag van Omgee: Hoe om ’n Seën te Wees in Ander se Lewens

Loading player...
Zantie deel ’n kragtige boodskap oor die vreugde van gee en omgee. Sy beklemtoon dat God ons nie net seën sodat ons self kan geniet nie, maar sodat ons ’n seën vir ander kan wees.
23 Jul Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes