God se wenresep tot 'n lewe van oorwinning - Coach Freek

Loading player...
In hierdie kragtige kort preek deel Coach Freek ’n lewensveranderende boodskap gebaseer op die verhaal van die verlore seun. Wat het hy moes doen om uit die varkhok te kom? Daar is 'n geestelike wenresep — God se eie strategie — wat, as jy dit toepas, jou sal help om jou omstandighede te oorwin en jou lewe te verander.

God wil hê jy moet die lewe leef waarvoor jy bestem is — nie vasgevang in mislukking of seer nie, maar vry, heel en oorwinnaarsgesind!

📌 Deel dit met iemand wat vandag bemoediging nodig het.

Ondersteun die Baasraak TV Finansieel: https://www.baasraak.tv/ondersteun-ons

#CoachFreek #BaasraakPreek #VerloreSeun #Oorwinning #Motivering #Geloof #AfrikaansePreek
23 Jul 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na ’n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna ’n groot deel van sy lewe op soek na ’n vaderfiguur — in kroeë, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoe…
11 Oct 1 hr 35 min