
Wêreldwys | Ekonomiese herskikking binne globale spanning | Ep. 56
Loading player...
In hierdie week se aflewering van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na hoe die wêreldpolitiek en -ekonomie toenemend besig is om teen die grein van globalisme en die voorheen gevestigde orde te draai – en wat dit vir Suid-Afrika beteken.
Chapters
- 00:00 ʼn Paar aktuele sake
- 01:10 Die Amerikaanse wetgewende proses
- 05:00 Wetgewing oor Suid-Afrika
- 14:43 Politieke onvergenoegdheid in Japan
- 25:44 Globale ekonomiese vooruitsigte

