Oranjerooi sonsak inspireer musiekgroep se egte klank

Loading player...
“Ek kan onthou ná ʼn dag wat ons musiek in Potchefstroom opgeneem het, het die son net so begin sak. As daar nou een ding is van Potch, dan is dit sy mooi sonsondergange.”
24 Jul 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min