MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC) - Bybelse Leierskap 122

Loading player...
In hierdie week se episode van Marktplek Ambassadeurs op Radio Kaapse Kansel, deel Harm Engelbrecht insigte oor Bybelse leierskapsbeginsels uit Johannes 9. Ons leer uit die verhaal van die man wat blind gebore is en deur Jesus genees is — nie net oor genesing nie, maar ook oor geloof, weerstand teen kritiek en hoe ware leiers dien en getuig te midde van vervolging. Hierdie episode herinner ons daaraan dat geestelike leierskap begin met gehoorsaamheid, geloof en ’n lewe wat die werke van God sigbaar maak.
26 Jul Afrikaans South Africa Business · Christianity

Other recent episodes

MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC) - Bybelse Leierskap 130 - Die Wet van die Binnekring

In hierdie episode gesels Harm Engelbrecht oor John Maxwell se 11de Leierskapswet: Die Wet van die Binnekring. Met insigte uit sowel Maxwell se werk as Bybelse voorbeelde, ontdek ons waarom jou leierskapspotensiaal direk beïnvloed word deur die mense naaste aan jou. Leer hoe Jesus sy binnekring opgebou het, die beginsel…
20 Sep 20 min