Hierdie week plaas ons die kollig op Sanet Prinsloo! Sy is nie net ’n talentvolle sjef nie, maar ook ’n mentor, leier en inspirasie vir jong kosmakers in Namibië. As voormalige president van die Namibiese Sjefvereniging 🇳🇦, trap sy nuwe spore in die kulinêre wêreld – met passie, trots en…
Die Namibiese sakevrou en voormalige Mej. Heelal, Michelle McLean, pryk opnuut lewensgroot op die Nasdaq-advertensiebord in Times Square, New York nadat die International Association of Top Professionals (IAOTP) haar as Top Global Business Woman of the Year in Tourism & Investment aangewys het! Sy sê sy is ongelooflik trots 🎉…
Marcel Theron gesels met Rolf Hansen, die uitvoerende hoof van die Kankervereniging van Namibië oor palliatiewe sorg in Namibië. Wat is dit en wie kan dit tans ontvang? Is dit beskikbaar vir staatspasiënte? Sy pogings om die regering betrokke te kry en nog meer kom onder die loep .
Marcel Theron gesels met Mike Bolhuis oor hoe swendelaars veral ouer mense teiken - en wat jy kan doen om dit te verhoed. Mike Bolhuis, spesialis-ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese- en kubermisdade, deel sy insig en raad.
Estie Schreiber gesels oor die galblaas! Jou lewer en kolon werk saam – hoe pas al drie organe inmekaar? Watter tekens dui daarop dat jou lewer hulp nodig het? Die produk A. Vogel Boldocynara kan ondersteun. Beskikbaar by jou naaste apteek. Vir meer inligting en om alles oor die tekens…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.