KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Arise From the Ashes" – Sharmie Vee & Theresa (Terri) Hannie Inspireer Vrouemaand

Loading player...
Ons begin Vrouemaand met twee ongelooflike vroue. Sharmie Vee, skrywer van die boek I CANCERVIVE, deel haar inspirerende storie van oorwinning oor kanker.

Theresa (Terri) Hannie, entrepreneur, stigter van Women of Substance SA en aanbieder by Radio Kaapse Kansel, bemoedig alle vroue met ’n kragtige boodskap van hoop en veerkragtigheid.
6 Aug Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Geloof Bo Vrees: Pastoor Phoebe Appies se Kragtige Borskanker Getuienis | Tog Sal Ek Juig

In hierdie inspirerende episode van KoffiDate deel Pastoor Phoebe Appies, ’n borskanker oorwinnaar, haar roerende reis van diagnose tot goddelike genesing, en getuig sy hoe God haar volkome herstel het. Saam met Lea Wynand, ’n toegewyde professionele verpleegkundige wat daagliks met kankerpasiënte werk, gesels ons oor Borskankerbewustheid, geloof en hoop…
22 Oct 1 hr 52 min

KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Building A Legacy Saam Met Pastor George Paige

“BUILDING A LEGACY” (Acts 13:36–37) is the theme for this week’s From, Pastor George Paige, author of Faith in a Time of Drought, shares a powerful message on how David served his generation well — and how true success is found in leaving a lasting legacy. He is passionate about…
8 Oct 1 hr 56 min