Marcel Theron gesels met Andre Ross, wenner van die Brandberg Backyard Ultra

Loading player...
Marcel Theron het vandag met Andre Ross, wenner van die Brandberg Backyard Ultra, oor sy avontuurlustige lewe gesels. 🌟🏞️
14 Aug 10AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Marcel Theron gesels met Danie van Ellewee van Jakkals Vellies NamibiΓ«

Elke dag maak ons spore. πŸ‘£Van die plaas 🚜 tot die stad πŸ™ , van klaskamers πŸ“• tot kantore en kombuise πŸ‘¨β€πŸ³ – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme. Skakel elke Dinsdag om 12:45 in op Kosmos 94.1 vir Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike…
19 Aug 7AM 5 min

Wat om te doen as ’n geliefde vermis raak – wenke van Mike Bolhuis

Ons hoor al hoe meer in die nuus van mense wat 'wegraak' 😟. Wat staan 'n mens eerste te doen as 'n geliefde vermis raak en 'n belangrike toep om af te laai.❓ Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld βš–οΈ, ekonomiese πŸ’° en kubermisdade πŸ’», gee insig op Kosmos…
13 Aug 6AM 2 min

Estie Schreiber gesels oor A. Vogel Echinaforce Junior tablette

Hierdie week gesels Estie Schreiber oor kinders en hoe om β€˜n gesonde kind groot te maak wat nie maklik vatbaar is vir siektes nie. A Vogel Echinaforce Junior tablette is beskikbaar by apteke landswyd. Vir enige navrae, kontak Estie gerus per e-pos by info@sanatural.co.za, of besoek www.avogel.co.za
13 Aug 4AM 12 min