Inleiding tot 'n Sak Vol Stories

Loading player...
'n Kort inleiding tot n Sak Vol Stories, wie ons is, en wat om te verwag in Seisoen 1
19 Aug Afrikaans South Africa Kids & Family · Fiction

Other recent episodes

S01E13 Die Swaard in die Klip

Vir so lank as wat almal kon onthou steek ‘n pragtige, blink swaard in die klip. Niemand kon dit ooit verwyder nie. Tot op ‘n dag…
19 Oct 13 min

S01E12 Die Chimera

Die Chimera is dalk ‘n skrikwekkende dierasie met drie verskillende koppe en ‘n lyf wat iets tussen ‘n leeu, vlermuis en slang is, maar dit beteken nie hierdie mitologiese monster is bestand teen alledaagse probleme soos doodgewone gewone hongerte nie. Maar wanneer al drie die koppe begin twis, raak ‘n…
11 Oct 7 min

S01E11 Anansi Bring Wysheid Na Wêreld

Wat gebeur as jy glad nie so slim is as wat jy dink nie? Anansi, die spinnekop, is ‘n figuur uit die mitologie en tradisies van Wes-Afrika en die Karibiese eilande, maar in vandag se storie ontmoet hom ons as ‘n ambisieuse en buitengewone spinnekop, met nog meer buitengewone planne…
4 Oct 12 min

S01E10 Die towenaar se handlanger

'n Jong handlanger word deur sy towenaar-leermeester alleen by die huis gelos. Gaan hy homself kan inhou, of gaan dinge dalk lelik skeefloop?
26 Sep 12 min

S01E09 Die Koning Wat Aan Die Maan Wou Vat

'n Koning wat in absoluut alle opsigte die heel beste in die wêreld wil wees, kry 'n plan wat niemand anders nog ooit gehad het nie. En dalk met baie goeie rede.
19 Sep 14 min